Wicus van der Merwe

Nou vir die close up! Ek, Kevin Leo, Danie Niehaus & Zak Paul konsentreer hard Leon Beukes Fen se trui-WP BO!! Danie Niehaus Vissie oppie bas Nina Swart Leon Beukes Tammy-Ann Fortuin
You are here: Home CD's HOOIT

hooit

wicus-van-der-merwe-hooit-270 1.  Ek Hoop
2.  Spietkop
3.  Hey Hey Hey
4.  Maak Los Die Honde
5.  Paartie Vanaand Op Die Strand
6.  Oor Die Kole
7.  My Rene
8.  Romeo En Juliet
9.  Krisjan
10.  Buffalo
11.  Girl Van Die Highway
12.  Fanie Se Lovesong
13.  Moeniemounie
14.  Liggies
15.  Spietkop


Disc 2

1.  Gatiep
2.  Hakkel Stories
3.  Waar Is Newlands?
4.  Hakkelskoll Student
5.  Blondes
6.  Blond Wat Frans Praat
7.  Vrouevereniging
8.  Engels
9.  Dominees
10.  Keuringstelsel
11.  Ouderdom
12.  3 Omies In The Ouetehuis
13.  Army Stories
Comments
Add New Search
+/-
Write comment
Name:
Email:
 
Title:
 
:angry::0:confused::cheer:B):evil::silly::dry::lol::kiss::D:pinch:
:(:shock::X:side::):P:unsure::woohoo::huh::whistle:;):s
:!::?::idea::arrow:
 
Please input the anti-spam code that you can read in the image.
fagalein  - tuning   |Registered |2009-12-19 23:13:06

soos gewoonlik is jou cd uit die hoogste gestoeltes9ini woorde van oom
Oubaas)
Rickylouw  - Spietkop   |41.19.232.xxx |2009-10-14 21:53:01
Yes Wicus.
Hoekom is spietkop se video nie op you-tube nie. Dit is moerse
snaaks en baie afrikaners wat in buiteland bly wil dit sien.
Cassie  - Soek ook Spietkop!   |41.241.129.xxx |2009-12-24 22:23:01
Ek stem. My boet sit in Oz, en ek kan nie lekker oor Skype ir hom beduie hoe
werk Spietkop nou eintlik nie...
Hackey  - Krisjan   |198.54.206.xxx |2009-08-31 17:08:01
Wicus, waar kom julle aan die song Krisjan - ek sal like om te weet wat die
storie agter die lied is. Mail my as jy dalk nog liedjies soek - Ek skryf.
Thnkx.
Dennis  - mr   |41.242.65.xxx |2009-08-30 11:09:20
waar kan ek spietkop download want my pa smaak jou musiek en hy wil baie
graag die song he
Wicus  - Downloads   |196.209.157.xxx |2009-09-21 13:48:07
Jy kan na exactmobile se website toe gaan. Al die downloads is daar beskikbaar!

3.26 Copyright (C) 2008 Compojoom.com / Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 

Wicus se CD's

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Login Form

My Optredes

No current events.

Polls

Watter song Like jy?
 

Advertensies