Wicus van der Merwe

Minki Allan Hughes Fens se T-shirt Sit jou voet daar in.. Harry Campbell braai Pieter Smith op stage Rene & Pieter Koen Die GEHATE make-up! Cheree
You are here: Home DVD

DVD

DVD
Comments
Add New Search
+/-
Write comment
Name:
Email:
 
Title:
 
:angry::0:confused::cheer:B):evil::silly::dry::lol::kiss::D:pinch:
:(:shock::X:side::):P:unsure::woohoo::huh::whistle:;):s
:!::?::idea::arrow:
 
Please input the anti-spam code that you can read in the image.
Gavin C  - smaak dit stukkend   |196.214.71.xxx |2010-07-20 16:31:55
Eerlik waar het die naweek vir die 1ste wetend na die musiek geluister, en
die volgende dag gegaan en 2 dvd's aangeskaf, dankie vir die plesier wat jy
lewer.
Gavin  - Spietkop   |41.247.177.xxx |2010-04-09 18:23:35
Spietkop is 'n lekker song. Ek dink dat Ge Korsten sou dit ook gelaaik het.
Gaan voort met jou musiek.
fagalein  - vigaravir die siel   |Registered |2009-12-19 23:21:24

jou dvd doen vi my siel wat die pilletjie doen vir ou mense
liezl du plooy   |41.247.29.xxx |2009-12-11 14:31:28
dankie wicus vir jou sprankelende persoonlikheid. jou dvd beteken baie vir
my seun (luan). hy is 11 jaar oud en 'n diabeet tipe 1. en as ek raadop is met
sy suiker as dit hoog is, dan kyk hy na jou dvd en sowaar dit lig sy gemoed
sommer dadelik en hy ken al van die dialoog en sy gunsteling is "peppeguy en
stryder van die stofpad"!
jy kan gerus sommer nog dvd op die rak kry. ons
gaan nog almal koop.
baie groete
liezl en luan
Lucas O' Connell  - dvd   |196.210.170.xxx |2009-10-09 12:11:19
Ek dink dit is tyd vir 'n dvd. Het die nuwe "Grootste Afrikaanse
Sokkie" Vol 2 dvd gekoop en ek moet se, jou "spietkop" musiek
video......Die Beste op die dvd!!!! Dit laat my lag, en dans die selfde tyd en
my 1 jaar ou seuntjie dans ook lekker saam!!! Het jy enige dvd's uit? Het by
Musica gekyk maar niks gekry nie. Laat weet asb. Laat die lekker tunes kom vir
somer!! Groete Lucas, Natasha & Matthew
RIKA BREYTENBACH  - MEVROU   |41.245.24.xxx |2009-11-23 15:28:20
Ek het jou dvd Hier kom n ding gekyk. UITSTEKEND.
Het jy enige ander dvd`s uit?
Laat weet asb.die name ek kort weer n lekker lag.

Groetnes!!!! Rika

3.26 Copyright (C) 2008 Compojoom.com / Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 

Wicus se CD's

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Login Form

My Optredes

No current events.

Polls

Watter song Like jy?
 

Advertensies