Wicus van der Merwe

Gooi nog! Ek, Anton Myburgh & Zak Ek oppie rots Die Tammy-Ann Fortuin Die goose met die make-up! Ray Dylan, Dewald Dippenaar, Jakkie Louw, Harry Campbell Een of ander Steve Oppie Huisgenoot stage
You are here: Home

Welcome to the Frontpage

wicus-kaaskopland

Kuier in Kaaskopland!

Net nou die annerdag sit ek en die huisdier en dink aan wanneer laas ons vakansie gevat het. Net daar en dan besluit ons toe by ons selwers dat die tyd nou ryp is vir so iets, aangesien ons 10 jaar laas so iets aangepak het!

Ons besluit toe op Holland om twee redes: 1. Ons wil die Nederlandse superstar Marco Borsato live in konsert gaan kyk, juis in die tyd wat ons beplan het om te gaan,en 2. Daar bly twee baie goeie vriende van ons en ons het hulle juis so lanklaas gesien. Lees meer...

 

Wicus se CD's

  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow
  • An Image Slideshow

Login Form

My Optredes

No current events.

Polls

Watter song Like jy?
 

Advertensies